2 Kronieke 16:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Maar Asa het hom vir die siener vererg en hom in die blokgevangenis gesit,+ omdat hy hieroor vir hom woedend was.+ En Asa het in dieselfde tyd ander onder die volk begin verdruk.+ 2 Kronieke 18:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Toe het die koning van Israel gesê: “NEEM Migaʹja en bring hom terug na Amon, die stadshoof, en na Joas, die koning se seun.+
10 Maar Asa het hom vir die siener vererg en hom in die blokgevangenis gesit,+ omdat hy hieroor vir hom woedend was.+ En Asa het in dieselfde tyd ander onder die volk begin verdruk.+
25 Toe het die koning van Israel gesê: “NEEM Migaʹja en bring hom terug na Amon, die stadshoof, en na Joas, die koning se seun.+