2 Kronieke 25:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar toe Amaʹsia terugkom nadat hy die Edomiete verslaan het, het hy die gode+ van die kinders van Seïr gebring en hulle vir hom as gode opgestel,+ en hy het hom voor hulle begin neerbuig+ en vir hulle offerrook laat opgaan.+
14 Maar toe Amaʹsia terugkom nadat hy die Edomiete verslaan het, het hy die gode+ van die kinders van Seïr gebring en hulle vir hom as gode opgestel,+ en hy het hom voor hulle begin neerbuig+ en vir hulle offerrook laat opgaan.+