Josua 10:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Daarna het Josua en die hele Israel saam met hom van Libna af verder getrek na Lagis+ en daarteen kamp opgeslaan en daarteen oorlog gevoer. Miga 1:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Maak die span perde voor die wa vas, o inwoonster van Lagis.+ Die begin van sonde was sy vir die dogter van Sion,+ want in jou is die opstandige dade van Israel gevind.+
31 Daarna het Josua en die hele Israel saam met hom van Libna af verder getrek na Lagis+ en daarteen kamp opgeslaan en daarteen oorlog gevoer.
13 Maak die span perde voor die wa vas, o inwoonster van Lagis.+ Die begin van sonde was sy vir die dogter van Sion,+ want in jou is die opstandige dade van Israel gevind.+