6 Verder het Dawid garnisoene+ in Sirië van Damaskus geplaas; en die Siriërs het Dawid se knegte geword wat skatting moes bring.+ En Jehovah het Dawid gered waar hy ook al gegaan het.+
6 Daarna het Dawid garnisoene in Sirië van Damaskus+ geplaas, en die Siriërs het Dawid se knegte geword wat skatting gebring het.+ En Jehovah het Dawid redding gegee waar hy ook al gegaan het.+