Numeri 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 van twintig jaar en ouer,+ elkeen wat in Israel in die leër uittrek.+ Julle moet hulle volgens hulle leërs registreer, jy en Aäron. 2 Samuel 24:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Joab het toe die getal van die registrasie+ van die volk aan die koning gegee; en Israel was agthonderdduisend dapper manne wat die swaard kon trek, en die manne van Juda was vyfhonderdduisend man.+
3 van twintig jaar en ouer,+ elkeen wat in Israel in die leër uittrek.+ Julle moet hulle volgens hulle leërs registreer, jy en Aäron.
9 Joab het toe die getal van die registrasie+ van die volk aan die koning gegee; en Israel was agthonderdduisend dapper manne wat die swaard kon trek, en die manne van Juda was vyfhonderdduisend man.+