1 Samuel 17:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En daar was ’n koperhelm op sy kop, en hy het ’n geskubde pantser aangehad, en die gewig van die pantser+ was vyfduisend sikkels koper. Jeremia 46:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Span die perde in en klim op, o ruiters, en neem stelling in met die helm op. Vryf die lanse blink. Trek die pantsers aan.+
5 En daar was ’n koperhelm op sy kop, en hy het ’n geskubde pantser aangehad, en die gewig van die pantser+ was vyfduisend sikkels koper.
4 Span die perde in en klim op, o ruiters, en neem stelling in met die helm op. Vryf die lanse blink. Trek die pantsers aan.+