Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 3:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En jy moet Aäron en sy seuns aanstel, en hulle moet hulle priesterskap vervul;+ en elke vreemdeling wat nader kom, moet doodgemaak word.”+

  • Numeri 18:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En jy en jou seuns saam met jou moet julle priesterskap bewaar met betrekking tot alles wat met die altaar verband hou en wat binne die voorhangsel is;+ en julle moet diens verrig.+ As ’n diens wat ’n geskenk is, sal ek julle priesterskap gee, en die vreemdeling wat nader kom, moet doodgemaak word.”+

  • 1 Samuel 2:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 “‘Daarom is die woord van Jehovah, die God van Israel: “Ek het inderdaad gesê: Wat jou huis en die huis van jou voorvader betref, hulle sal tot onbepaalde tyd voor my wandel.”+ Maar nou is die woord van Jehovah: “Dit is vir my ondenkbaar, want dié wat my eer,+ sal ek eer,+ en dié wat my verag, sal onbeduidend wees.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel