10 En die wolk het van die tent af weggetrek, en kyk! Mirjam is met melaatsheid getref, wit soos sneeu.+ Toe het Aäron na Mirjam toe gedraai, en kyk! sy is met melaatsheid getref.+
27 Daarom sal die melaatsheid+ van Naäman jou en jou nageslag tot onbepaalde tyd aankleef.”+ Onmiddellik het hy van hom uitgegaan, ’n melaatse, wit soos sneeu.+