Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 9:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En die wag+ het op die toring+ in Jisʹreël+ gestaan, en hy het die deinende massa van Jehu se manne gesien terwyl hy aangekom het, en hy het dadelik gesê: “Ek sien ’n deinende massa manne.” Daarop het Joram gesê: “Neem ’n ruiter en stuur hom om hulle tegemoet te gaan, en laat hom sê: ‘Is dit vrede?’”+

  • 2 Kronieke 26:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Verder het hy in die wildernis torings+ gebou en baie reënputte uitgekap (want hy het baie vee bekom), en ook in die Sjefeʹla+ en op die hoogvlakte. Daar was landbouers en wingerdarbeiders in die berge en op die Karmel, want hy was lief vir die landbou.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel