Numeri 22:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Toe het die kinders van Israel weggetrek en in die woestynvlaktes van Moab kamp opgeslaan,+ aan die oorkant van die Jordaan van Jeʹrigo. Josua 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En Jeʹrigo was dig toegesluit weens die kinders van Israel; niemand het uitgegaan en niemand het ingegaan nie.+
22 Toe het die kinders van Israel weggetrek en in die woestynvlaktes van Moab kamp opgeslaan,+ aan die oorkant van die Jordaan van Jeʹrigo.
6 En Jeʹrigo was dig toegesluit weens die kinders van Israel; niemand het uitgegaan en niemand het ingegaan nie.+