Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Draai weg en vertrek en gaan na die bergstreek van die Amoriete+ en na al hulle bure in die Aʹraba,+ die bergstreek+ en die Sjefeʹla en die Negeb+ en die seekus,+ die land van die Kanaäniete,+ en die Liʹbanon,+ tot by die groot rivier, die Eufraatrivier.+

  • Josua 9:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En toe al die konings+ wat aan die kant van die Jordaan in die bergstreek en in die Sjefeʹla en langs die hele kus van die Groot See+ en teenoor die Liʹbanon+ was, die Hetiete+ en die Amoriete, die Kanaäniete,+ die Perissiete,+ die Hewiete en die Jebusiete,+ daarvan hoor,

  • 2 Kronieke 26:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Verder het hy in die wildernis torings+ gebou en baie reënputte uitgekap (want hy het baie vee bekom), en ook in die Sjefeʹla+ en op die hoogvlakte. Daar was landbouers en wingerdarbeiders in die berge en op die Karmel, want hy was lief vir die landbou.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel