Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 28:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En hy het offerandes begin bring aan die gode+ van Damaskus+ wat hom verslaan het, en hy het gesê: “Omdat die gode van die konings van Sirië hulle help,+ sal ek aan hulle offerandes bring, sodat hulle my kan help.”+ En hulle het vir hom en die hele Israel ’n rede tot struikeling geword.+

  • 2 Kronieke 34:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “Gaan raadpleeg+ Jehovah vir my+ en vir dié wat in Israel en in Juda oorgebly het, oor die woorde van die boek+ wat gevind is, want groot is Jehovah se woede+ wat oor ons uitgestort moet word omdat ons voorvaders die woord van Jehovah nie onderhou het deur te handel volgens alles wat in hierdie boek geskrywe staan nie.”+

  • Esra 5:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Maar omdat ons vaders die God van die hemel vertoorn het,+ het hy hulle oorgegee+ in die hand van Nebukadneʹsar,+ die koning van Babilon, die Galdeër,+ en hy het hierdie huis verwoes+ en die volk in ballingskap na Babilon weggevoer.+

  • Nehemia 9:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “En hulle, ja ons voorvaders, het vermetel gehandel+ en hulle nek verhard,+ en hulle het nie na u gebooie geluister nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel