1 Konings 6:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En die twee deure was van jenewerhout.+ Die twee vleuels van die een deur het op spille gedraai, en die twee vleuels van die ander deur het op spille gedraai.+
34 En die twee deure was van jenewerhout.+ Die twee vleuels van die een deur het op spille gedraai, en die twee vleuels van die ander deur het op spille gedraai.+