2 Kronieke 28:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Maar hy het in die weë van die konings van Israel+ gewandel, en hy het selfs gegote+ beelde van die Baäls+ gemaak. 2 Kronieke 28:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En in al die stede, ja, die stede van Juda, het hy hoogtes+ gemaak om vir ander gode offerrook te laat opgaan,+ sodat hy Jehovah, die God van sy voorvaders, aanstoot gegee het.+
2 Maar hy het in die weë van die konings van Israel+ gewandel, en hy het selfs gegote+ beelde van die Baäls+ gemaak.
25 En in al die stede, ja, die stede van Juda, het hy hoogtes+ gemaak om vir ander gode offerrook te laat opgaan,+ sodat hy Jehovah, die God van sy voorvaders, aanstoot gegee het.+