33 En dit was die sangers,+ die hoofde van die vaderhuise van die Leviete in die eetkamers,+ dié wat van diens+ vrygestel is; want bedags en snags was dit hulle verantwoordelikheid om die werk te doen.+
16 Dawid het toe vir die hoofde van die Leviete gesê om hulle broers, die sangers,+ op te stel met die instrumente vir sang,+ snaarinstrumente+ en harpe+ en simbale,+ om hard te speel ten einde vreugdeklanke te laat opgaan.