Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 25:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Hulle almal was onder leiding van hulle vader by die sang in die huis van Jehovah, met simbale,+ snaarinstrumente+ en harpe+ vir die diens van die huis van die ware God.

      Onder leiding van die koning was Asaf en Jeduʹtun en Heman.+

  • 2 Kronieke 9:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En die koning het van die algummimstompe trappe+ vir die huis van Jehovah en vir die koning se huis+ gemaak, en ook harpe+ en snaarinstrumente+ vir die sangers,+ en die gelyke daarvan is nooit tevore in die land van Juda gesien nie.

  • Psalm 149:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Laat hulle sy naam met gedans loof.+

      Laat hulle hom met tamboeryn en harp besing met melodieë.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel