2 En jy moet die pasga vir Jehovah jou God offer,+ uit die kleinvee en uit die beeste,+ op die plek wat Jehovah sal uitkies om sy naam daar te laat woon.+
6 Maar op die plek wat Jehovah jou God sal uitkies om sy naam daar te laat woon,+ moet jy die pasga in die aand offer sodra die son ondergaan,+ op die vasgestelde tyd van jou uittog uit Egipte.