Rigters 18:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En hulle het die stad Dan genoem, na die naam van hulle vader, Dan,+ wat vir Israel gebore is.+ Maar die stad se naam was vroeër Laïs.+ 1 Samuel 3:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En die hele Israel van Dan tot Berseʹba+ het besef dat Samuel gemagtig is om ’n profeet vir Jehovah te wees.+
29 En hulle het die stad Dan genoem, na die naam van hulle vader, Dan,+ wat vir Israel gebore is.+ Maar die stad se naam was vroeër Laïs.+
20 En die hele Israel van Dan tot Berseʹba+ het besef dat Samuel gemagtig is om ’n profeet vir Jehovah te wees.+