2 Kronieke 30:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En die hardlopers+ het voortgegaan en van stad tot stad deur die hele land van Eʹfraim+ en Manasʹse gegaan, selfs tot by Seʹbulon; maar hulle het voortdurend die spot met hulle gedryf en hulle uitgelag.+
10 En die hardlopers+ het voortgegaan en van stad tot stad deur die hele land van Eʹfraim+ en Manasʹse gegaan, selfs tot by Seʹbulon; maar hulle het voortdurend die spot met hulle gedryf en hulle uitgelag.+