Psalm 25:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Goed en reg is Jehovah.+Daarom onderrig hy sondaars in die weg.+ Psalm 86:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want u, o Jehovah, is goed+ en vergewensgesind;+En die liefderyke goedhartigheid teenoor almal wat u aanroep, is oorvloedig.+ Markus 10:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Jesus het vir hom gesê: “Waarom noem jy my goed?+ Niemand is goed nie, behalwe een, God.+
5 Want u, o Jehovah, is goed+ en vergewensgesind;+En die liefderyke goedhartigheid teenoor almal wat u aanroep, is oorvloedig.+