1 Kronieke 16:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 ROEM in sy heilige+ naam,+Laat die hart van dié wat Jehovah soek, bly wees.+ Psalm 92:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Want u het my vreugde gegee, o Jehovah, weens u dade;Weens die werke van u hande roep ek met vreugde uit.+
4 Want u het my vreugde gegee, o Jehovah, weens u dade;Weens die werke van u hande roep ek met vreugde uit.+