1 Kronieke 23:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 en vierduisend poortwagters+ en vierduisend wat Jehovah loof+ op die instrumente+ wat, so het Dawid gesê, “ek gemaak het om lof te bring”. Psalm 22:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Ek sal u naam aan my broers+ bekend maak;+In die midde van die gemeente sal ek u loof.+
5 en vierduisend poortwagters+ en vierduisend wat Jehovah loof+ op die instrumente+ wat, so het Dawid gesê, “ek gemaak het om lof te bring”.