Levitikus 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En wat van die graanoffer oorbly, behoort aan Aäron en sy seuns, as iets hoogheiligs van Jehovah se vuuroffers.+ Levitikus 7:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “‘En dít is die wet van die skuldoffer:+ Dit is iets hoogheiligs.+
10 En wat van die graanoffer oorbly, behoort aan Aäron en sy seuns, as iets hoogheiligs van Jehovah se vuuroffers.+