Deuteronomium 12:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 “Gee ag, en jy moet al hierdie woorde gehoorsaam wat ek jou beveel,+ sodat dit met jou en jou kinders ná jou tot onbepaalde tyd goed kan gaan,+ omdat jy sal doen wat goed en reg is in die oë van Jehovah jou God.+ 1 Tessalonisense 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Julle is getuies, God is ook, van hoe lojaal en regverdig en onberispelik+ ons ons teenoor julle, die gelowiges, gedra het.
28 “Gee ag, en jy moet al hierdie woorde gehoorsaam wat ek jou beveel,+ sodat dit met jou en jou kinders ná jou tot onbepaalde tyd goed kan gaan,+ omdat jy sal doen wat goed en reg is in die oë van Jehovah jou God.+
10 Julle is getuies, God is ook, van hoe lojaal en regverdig en onberispelik+ ons ons teenoor julle, die gelowiges, gedra het.