2 Konings 19:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En Hiskiʹa het voor Jehovah begin bid+ en gesê: “O Jehovah, die God van Israel,+ wat op die gerubs sit,+ u alleen is die ware God van al die koninkryke+ van die aarde.+ U het die hemel+ en die aarde+ gemaak. Filippense 4:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Moet julle oor niks kwel nie,+ maar laat julle versoeke in alles deur gebed en smeking+ tesame met danksegging by God bekend word;+
15 En Hiskiʹa het voor Jehovah begin bid+ en gesê: “O Jehovah, die God van Israel,+ wat op die gerubs sit,+ u alleen is die ware God van al die koninkryke+ van die aarde.+ U het die hemel+ en die aarde+ gemaak.
6 Moet julle oor niks kwel nie,+ maar laat julle versoeke in alles deur gebed en smeking+ tesame met danksegging by God bekend word;+