10 Toe het hulle by die dorsvloer+ van Atad gekom, wat in die Jordaanstreek+ is, en daar het hulle ’n baie groot en swaar weeklag gehou, en hy het die rouplegtigheid vir sy vader sewe dae laat duur.+
8 En die kinders van Israel het dertig dae lank in die woestynvlaktes van Moab oor Moses gehuil.+ Eindelik het die dae van die gehuil, van die routyd vir Moses, tot ’n einde gekom.