Deuteronomium 18:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Wanneer jy die land ingegaan het wat Jehovah jou God aan jou gee, mag jy nie leer om volgens die verfoeilike dinge van daardie nasies te doen nie.+ 2 Kronieke 28:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hy het offerrook+ in die vallei van die seun van Hinnom+ laat opgaan en sy seuns+ in die vuur verbrand, volgens die verfoeilike+ dinge van die nasies wat Jehovah voor die kinders van Israel uit verdryf het.+
9 “Wanneer jy die land ingegaan het wat Jehovah jou God aan jou gee, mag jy nie leer om volgens die verfoeilike dinge van daardie nasies te doen nie.+
3 En hy het offerrook+ in die vallei van die seun van Hinnom+ laat opgaan en sy seuns+ in die vuur verbrand, volgens die verfoeilike+ dinge van die nasies wat Jehovah voor die kinders van Israel uit verdryf het.+