Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 29:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Brood het julle nie geëet nie+ en wyn en sterk drank het julle nie gedrink nie, sodat julle kon weet dat ek Jehovah julle God is.’

  • Psalm 9:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Jehovah word geken aan die oordeel wat hy voltrek het.+

      Die goddelose is deur die werk van sy eie hande verstrik.+

      Higgajon. Sela.

  • Daniël 4:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En hulle sal u onder die mense uit verdryf, en by die diere van die veld sal u woonplek wees,+ en die plantegroei sal hulle vir u gee om te eet net soos bulle;+ en deur die dou van die hemel sal u natgemaak word, en sewe tye+ sal oor u heen gaan, totdat u weet dat die Allerhoogste die Heerser in die koninkryk van die mensdom is+ en dat hy dit gee aan wie hy wil.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel