-
2 Konings 10:22Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
22 Hy het toe vir die een wat oor die klerekamer was, gesê: “Bring klere uit vir al die aanbidders van Baäl.” Daarop het hy die klere vir hulle uitgebring.
-
-
Nehemia 7:72Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
72 En wat die res van die volk gegee het, was twintigduisend goue dragmas en tweeduisend silwerminas en sewe-en-sestig priestergewade.
-