16 omdat julle die verbond van Jehovah julle God oortree wat hy julle beveel het, en omdat julle ander gode gaan dien het en julle voor hulle neergebuig het.+ En Jehovah se toorn sal beslis teen julle ontvlam,+ en julle sal beslis gou vergaan uit die goeie land wat hy aan julle gegee het.”+
12 Daarom het Jehovah, die God van Israel, só gesê: ‘Kyk, ek bring rampspoed oor Jerusalem+ en Juda, waarvan elkeen wat dit hoor, se twee ore sal tuit.+