5En Moses het die hele Israel+ geroep en vir hulle gesê: “Hoor, o Israel, die voorskrifte en die regterlike beslissings+ wat ek vandag voor julle ore spreek, en julle moet dit leer en dit sorgvuldig nakom.+
6“En dit is die gebod, die voorskrifte en die regterlike beslissings wat Jehovah julle God beveel het om julle te leer,+ sodat julle dit kan nakom in die land waarheen julle oortrek om dit in besit te neem;