12 Die hand van die ware God was ook in Juda om hulle een hart+ te gee om die gebod+ van die koning en die vorste in die saak van Jehovah+ uit te voer.
16 Ook het hy die altaar van Jehovah+ gereedgemaak en gemeenskapsoffers+ en dankoffers+ daarop begin offer en vir Juda gesê dat hulle Jehovah, die God van Israel, moet dien.+