Esra 6:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En hulle het die priesters in hulle groepe en die Leviete in hulle afdelings+ aangestel vir die diens van God wat in Jerusalem is, volgens die voorskrif van die boek van Moses.+
18 En hulle het die priesters in hulle groepe en die Leviete in hulle afdelings+ aangestel vir die diens van God wat in Jerusalem is, volgens die voorskrif van die boek van Moses.+