1 Kronieke 23:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 en vierduisend poortwagters+ en vierduisend wat Jehovah loof+ op die instrumente+ wat, so het Dawid gesê, “ek gemaak het om lof te bring”. 2 Kronieke 29:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En die Leviete het met die instrumente+ van Dawid bly staan, en ook die priesters met die trompette.+
5 en vierduisend poortwagters+ en vierduisend wat Jehovah loof+ op die instrumente+ wat, so het Dawid gesê, “ek gemaak het om lof te bring”.
26 En die Leviete het met die instrumente+ van Dawid bly staan, en ook die priesters met die trompette.+