Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 10:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Daarop het Moses en Aäron na Farao toe gegaan en vir hom gesê: “Só het Jehovah, die God van die Hebreërs, gesê: ‘Hoe lank gaan jy weier om jou aan my te onderwerp?+ Stuur my volk weg sodat hulle my kan dien.

  • 2 Kronieke 32:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Maar Hiskiʹa het hom verneder+ in die hoogmoed van sy hart, hy en die inwoners van Jerusalem, en Jehovah se verontwaardiging het nie in die dae van Hiskiʹa+ oor hulle gekom nie.

  • Daniël 5:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “En wat u, sy seun Belʹsasar,+ betref, u het u hart nie verneder nie,+ hoewel u dit alles geweet het.+

  • Jakobus 4:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Verneder julle in die oë van Jehovah,+ en hy sal julle verhef.+

  • 1 Petrus 5:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Verneder julle dan onder die magtige hand van God, sodat hy julle op die bestemde tyd kan verhef;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel