18 Maar as hulle profete is en as die woord van Jehovah by hulle is, laat hulle asseblief Jehovah van die leërs smeek+ dat die voorwerpe wat in die huis van Jehovah en die huis van die koning van Juda en in Jerusalem oorgebly het, nie in Babilon kom nie.’