Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 12:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Daarop het Joas, die koning van Juda, al die heilige offers+ geneem wat sy voorvaders Joʹsafat en Joram en Ahaʹsia, die konings van Juda, geheilig het, en sy eie heilige offers en al die goud wat in die skatte van die huis van Jehovah en die huis van die koning te vinde was, en dit na Haʹsael, die koning van Sirië, gestuur.+ Toe het hy van Jerusalem af weggetrek.

  • Jesaja 39:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 ‘Kyk! Daar kom dae, en alles wat in jou huis is en wat jou voorvaders tot vandag toe opgegaar het, sal na Babilon weggevoer word.’+ ‘Daar sal niks oorbly nie’,+ het Jehovah gesê.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel