Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 75:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Want God is die regter.+

      Hy verneder die een en verhef die ander.+

  • Daniël 2:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 U, o koning, die koning van die konings, u aan wie die God van die hemel die koninkryk,+ die mag en die sterkte en die waardigheid gegee het,

  • Daniël 4:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 En al die bewoners van die aarde word as bloot niks geag,+ en hy handel volgens sy wil met die leër van die hemel en die bewoners van die aarde.+ En daar bestaan niemand wat sy hand kan teëhou+ of wat vir hom kan sê: ‘Wat het u gedoen?’ nie.+

  • Daniël 5:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Wat u betref, o koning, die Allerhoogste God+ het aan u vader Nebukadneʹsar+ die koninkryk en die grootheid en die waardigheid en die majesteit gegee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel