2 Samuel 7:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Wanneer jou dae vervul is+ en jy met jou voorvaders moet ontslaap,+ dan sal ek beslis jou saad ná jou verwek, wat uit jou liggaam sal voortkom; en ek sal inderdaad sy koninkryk stewig vestig.+ 1 Kronieke 17:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “Gaan, en jy moet vir my kneg Dawid sê: ‘Só het Jehovah gesê: “Jý sal nie vir my die huis bou om in te woon nie.+
12 Wanneer jou dae vervul is+ en jy met jou voorvaders moet ontslaap,+ dan sal ek beslis jou saad ná jou verwek, wat uit jou liggaam sal voortkom; en ek sal inderdaad sy koninkryk stewig vestig.+
4 “Gaan, en jy moet vir my kneg Dawid sê: ‘Só het Jehovah gesê: “Jý sal nie vir my die huis bou om in te woon nie.+