Spreuke 14:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die hart ken die bitterheid van ’n mens se siel,+ en met die blydskap daarvan sal geen vreemdeling inmeng nie.
10 Die hart ken die bitterheid van ’n mens se siel,+ en met die blydskap daarvan sal geen vreemdeling inmeng nie.