27 Uiteindelik het die priesters, die Leviete, opgestaan en die volk geseën;+ en hulle stem is verhoor, sodat hulle gebed tot in sy heilige woonplek, die hemel,+ gekom het.
24 Want Christus het nie ingegaan in ’n heiligdom wat met hande gemaak is,+ wat ’n kopie van die werklikheid is nie,+ maar in die hemel self,+ om nou vir ons voor die aangesig van God te verskyn.+