Psalm 17:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Hoor tog wat regverdig is, o Jehovah; skenk tog aandag aan my smekende geroep;+Luister tog na my gebed met lippe sonder bedrog.+ Psalm 31:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Neig u oor tot my.+Verlos my gou.+Word vir my ’n rotsagtige vesting,+’n Huis van vestings om my te red.+ Psalm 65:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 O Hoorder van die gebed, ja, tot u sal mense van alle vlees kom.+
17 Hoor tog wat regverdig is, o Jehovah; skenk tog aandag aan my smekende geroep;+Luister tog na my gebed met lippe sonder bedrog.+
2 Neig u oor tot my.+Verlos my gou.+Word vir my ’n rotsagtige vesting,+’n Huis van vestings om my te red.+