Josua 16:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En die grens van die kinders van Eʹfraim volgens hulle families was, ja, die grens van hulle erfdeel in die ooste was Aʹtarot-Adʹdar+ tot by Bo-Bet-Horon;+ 1 Kronieke 7:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En sy dogter was Seʹëra, en sy het Bet-Horon+ gebou, die onderste+ en die boonste,+ en Usʹsen-Seʹëra.
5 En die grens van die kinders van Eʹfraim volgens hulle families was, ja, die grens van hulle erfdeel in die ooste was Aʹtarot-Adʹdar+ tot by Bo-Bet-Horon;+
24 En sy dogter was Seʹëra, en sy het Bet-Horon+ gebou, die onderste+ en die boonste,+ en Usʹsen-Seʹëra.