1 Konings 9:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En Salomo het nie een van die kinders van Israel ’n slaaf gemaak nie;+ want hulle was die krygsmanne en sy knegte en sy vorste en sy adjudante en hoofde van sy strydwadrywers en van sy ruiters.+
22 En Salomo het nie een van die kinders van Israel ’n slaaf gemaak nie;+ want hulle was die krygsmanne en sy knegte en sy vorste en sy adjudante en hoofde van sy strydwadrywers en van sy ruiters.+