Levitikus 23:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Tot die dag ná die sewende sabbat moet julle tel, vyftig dae,+ en julle moet ’n nuwe graanoffer+ vir Jehovah aanbied. Handelinge 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En in die loop van die dag van die Pinksterfees+ was hulle almal op dieselfde plek bymekaar,
16 Tot die dag ná die sewende sabbat moet julle tel, vyftig dae,+ en julle moet ’n nuwe graanoffer+ vir Jehovah aanbied.