16 Dawid het toe vir die hoofde van die Leviete gesê om hulle broers, die sangers,+ op te stel met die instrumente vir sang,+ snaarinstrumente+ en harpe+ en simbale,+ om hard te speel ten einde vreugdeklanke te laat opgaan.
25Verder het Dawid en die hoofde+ van die diensgroepe+ party van die seuns van Asaf, Heman+ en Jeduʹtun+ vir die diens afgesonder, dié wat met die harpe,+ met die snaarinstrumente+ en met die simbale+ geprofeteer het. En uit hulle getal het die beamptes vir hulle diens gekom.