1 Kronieke 9:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En die poortwagters+ was Sallum+ en Akkub en Talmon en Ahiʹman, en hulle broer Sallum was die hoof, 1 Kronieke 26:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Vir die afdelings van poortwagters:+ Van die Koragiete:+ Meselemʹja,+ die seun van Koreʹ, van die seuns van Asaf.
17 En die poortwagters+ was Sallum+ en Akkub en Talmon en Ahiʹman, en hulle broer Sallum was die hoof,
26 Vir die afdelings van poortwagters:+ Van die Koragiete:+ Meselemʹja,+ die seun van Koreʹ, van die seuns van Asaf.