Spreuke 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Gelukkig is die mens wat wysheid gevind het+ en die mens wat onderskeidingsvermoë verkry,+ Spreuke 8:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Gelukkig is die mens wat na my luister deur dag na dag by my deure wakker te bly, deur by die syposte van my ingange te waak.+
34 Gelukkig is die mens wat na my luister deur dag na dag by my deure wakker te bly, deur by die syposte van my ingange te waak.+