Deuteronomium 17:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Maar hy mag nie vir hom perde vermeerder+ of die volk na Egipte laat teruggaan om perde te vermeerder nie,+ aangesien Jehovah vir julle gesê het: ‘Julle mag nooit weer op hierdie pad teruggaan nie.’ 2 Kronieke 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En perde is uit Egipte na Salomo uitgevoer,+ en die koning se geselskap koopmanne het telkens die trop perde teen ’n prys geneem.+
16 Maar hy mag nie vir hom perde vermeerder+ of die volk na Egipte laat teruggaan om perde te vermeerder nie,+ aangesien Jehovah vir julle gesê het: ‘Julle mag nooit weer op hierdie pad teruggaan nie.’
16 En perde is uit Egipte na Salomo uitgevoer,+ en die koning se geselskap koopmanne het telkens die trop perde teen ’n prys geneem.+