4 En ek het teruggekeer sodat ek al die dade van onderdrukking+ kon sien wat onder die son gepleeg word, en kyk! die trane van die onderdruktes,+ maar hulle het geen vertrooster gehad nie;+ en aan die kant van hulle onderdrukkers was daar mag, sodat hulle geen vertrooster gehad het nie.